Christie Brinkley

Christie Brinkley
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Christie Lee Hudson
Geboorte 2 Februarie 1954 (1954-02-02)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3, insluitende Alexa Ray Joel
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1973–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Christie Brinkley (gebore 2 Februarie 1954) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente National Lampoon's Vacation (1983), Vegas Vacation (1997), en Jack and Jill (2011), en in die televisiereeks Mad About You (1992).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy